Alles-In-Een: Onderwysersgids Afrikaans Gr 2 Huistaal
.N$200.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word en ’n volledige memoranda. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel.
Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Die aktiwiteite in die Klankboek vir leerders is volkleur, interaktief en die klanke kan sommer vinnig met hierdie gids geleer word.
Vir ouers en onderwysers aanbeveel.
Gebruik die Klankboek vir leerders vir Huistaal saam met die Leerderboek, Leer lees en skryf-werkboek en Pret met spel-werkboek vir optimale leer en onderrig.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775891475 |
| GTIN | 9781775891475 |


Alet Mihalik
PHAROS
Piekfyn
Hilary Cawood
Silwerboom: Boek 9, Oos Van Die Son
Grootboek 6: n Koedoe Kry n Naam
Grootboek 20: Die Ruimtemanne Se Soektog
Silwerboom: Boek 5, Dae Vol Pret
Grootboek 7: Wollie Wil Gaan Stap
Trumpeter: Tracing Shapes
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Pret Met Wiskunde Gr 3 