Home » Shop » Alles-In-Een: Onderwysersgids Afrikaans Gr 2 Huistaal

Alles-In-Een: Onderwysersgids Afrikaans Gr 2 Huistaal

.

N$200.00

1 in stock

Free shipping on orders over N$1000!

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word en ’n volledige memoranda. Die Onderwysersgids is volgens  die vereistes KABV ontwikkel.

Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Die aktiwiteite in die Klankboek vir leerders is volkleur, interaktief en die klanke kan sommer vinnig met hierdie gids geleer word.

Vir ouers en onderwysers aanbeveel.


Gebruik die Klankboek vir leerders vir Huistaal saam met die Leerderboek, Leer lees en skryf-werkboek en Pret met spel-werkboek vir optimale leer en onderrig.

Book Author

.

EAN

9781775891475

GTIN

9781775891475