Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 3, Leerderboek
.N$210.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Die boek bevat 16 temas vir 40 onderrigweke soos “Die ruimte”, “Oor my” en “Rampe”.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775890621 |
| GTIN | 9781775890621 |


Hilary Cawood
Hilary Cawood
Alles-in-Een
PHAROS
Studiegids: Afkop
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Trumpeter: My Alphabet And Work Book
Trumpeter: Simply Maths Workbook 1 