Alles-in-Een: Klankboek Vir Leerders – Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids Gr3
Alles-in-EenN$210.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Vir ouers en onderwysers aanbeveel.
| Book Author | Alles-in-Een |
|---|---|
| EAN | 9781775891499 |
| GTIN | 9781775891499 |


.
Dewald Koen
Liesl Janse Van Rensburgh
Hilary Cawood
Wind In The Willows
Reputation
Legacy Of War
The Call Of The Wild
Inferno 