Al Die Swendelaars
Chris KarstenN$350.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Op die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland ’n oënskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas neffens Wildernis, besef hy daar skuil ’n slinkse slang in die gras.
Waar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit ’n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het?
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798185523 |
| GTIN | 9780798185523 |


Rika Cloete
Henriette Linde-Loubser
Jaco Wolmarans
Chris Karsten
Briewe Van Mieliepit
Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT
Dierestories 3
Skooluitstappie
Woerts In Die Hoekie
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf 