Aksieheld Austin 2, Nag Van Grille
Fanie ViljoenN$190.00
30 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ’n ou fliekteater in die stad gehou word.Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799380804 |
| GTIN | 9780799380804 |


.
.
Fanie Viljoen
Marieta Nel
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Geel
Good Night, Good Day
Die Bybel: Bruin - Super Grootdruk
The Gruffalo: Festive Sticker Book
Die Toeligtings Bybel: Blougroen
I'll Wait Mr Panda
6 Weke Van Thomas En Ella
Die Einde Van Die Storie
Wie's Jy Mnr Slym
Alles-In-Een Gr 3 Fun With English Workbook
Stickers: Fantasties
Can I Join Your Club
Middernag Fees 