6 Weke Van Thomas En Ella
Zelda BezuidenhoutN$185.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dit voel asof Thomas se lippe uiteindelik hul regte doel ontdek het … om Ella s’n te soen Thomas en Ella se wêrelde is ligjare van mekaar verwyder. Sy lewe in ‘n wêreld van chauffeurs en rooi tapyte, satyn en pêrels. Hy is die bywoner in die buitekamer. Die ou wat die perfekte meisie rondry; nié die ou wat haar kry nie. Maar binne net ses weke kan baie dinge verander … Ella van der Spuy kan ‘n klein entjie die toekoms in sien – ‘n talent wat sy wens sy nié gehad het nie. Boonop is sy ‘n ietwat rare verskynsel: ‘n rykmanskind wat geen waarde aan geld heg nie. Toe sy aan die einde van haar graad elfjaar vir Thomas Edeling ontmoet, verander haar lewe ingrypend. Thomas het ‘n passie vir motorfietse. Ella wil modeontwerp in Milaan gaan studeer. Thomas woon saam met sy familie op ‘n kleinhoewe. Ella het amper nie familie nie. Om die waarheid te sê, is Thomas alles wat Ella nie is nie. Tog is daar onmiddellik ‘n vonk tussen hulle. En die gebeure wat in die ses weke na hul ontmoeting afspeel, kon selfs Ella met haar derde oog nie voorspel het nie. Hierdie besonderse jeugroman, vertel deur beide Ella en Thomas se perspektiewe, is ‘n humoristiese en aangrypende verhaal oor ‘n somer romanse tussen twee jongmense wat uit verskillende wêrelde kom. Plaaslik val hierdie boek in dieselfde kategorie as Zelda Bezuidenhout se vorige jeugroman, As mens geluk kon proe. Dit kan ook vergelyk word met Die meisie op die dak deur Cecilia Steyn. Internasionaal val hierdie boek in dieselfde kategorie as kontemporêre jeugromanses soos To all the boys I’ve loved before en Always never yours.
| Book Author | Zelda Bezuidenhout |
|---|---|
| EAN | 9780799395846 |
| GTIN | 9780799395846 |


Antjie Krog
De Wet Hugo
P.G Du Plessies
Fanie Viljoen
Vrugte Van Die Gees: Liefde, Geduld, Vriendlikheid
Last Kids On Earth 6: Skeleton Road
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
Colour Burst: Hungry Caterpillar
Trompie Omnibus 2
Puffy Stickers: Dinosaurs
Vind Uit: Ingenieurswese
Vrugte Van Die Gees: Vrede, Vreugde, Getrouheid
Toorbos
Sooley
Waldo 1, Weerwolf Met Die Rooi
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Tippie LML, Aktiwiteitstel 3, Vlak 2
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Elevation Book 3: The Fiery Spiral
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Oliver Strange
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Tippie: Learn To Read Boxset, Level 1
Waldo 2, Draak Met Die Groen
Landuit, Want Jy Wil Mos
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Clever Cub And The Easter Surprise
Hoezit: My Liggaam
Ickabog
Tippie: Learn To Read Boxset, Level R
Restaurant At The End Of The Universe
A Child's Bible
Wonderboom
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
The Devotional Children's Bible
Droomvangers 