50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam
.N$140.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dit maklik en vinnig om oor die menslike liggaam te leer. Daar is ook ‘n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QR-kode te skandeer!
Book Author | . |
---|---|
EAN | 9780798181099 |
GTIN | 9780798181099 |