Showing 141–160 of 2782 results

  • .

    Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV). Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening…

  • .

    Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    The Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids contains a year plan, four term plans, a possible week schedule and daily 40-week step-by-step teaching plans. The teaching plans include: a weekly teaching plan, tips and essential information like background knowledge, topical stories, rhymes and songs, complete daily step-by-step lessons and assessment tasks.

  • .

    Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 1

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    The NEW ALL-IN-ONE Activity Book for Pre-schoolers is compiled for parents/educators/practitioners/caregivers who want to give their learners/children a head start. This activity book are compiled to The South African National Curriculum Framework for Children from Birth to Four. provides activities which require learners/children to develop practical skills. includes Early Learning and Development Areas. aids in development of toddlers/young children/children almost entering Grade R….

  • .

    Alles-In-Een: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 3; Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Die Eerste Addisionele Taal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye volkleuraktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer…

  • .

    Alles-In-Een: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 3; Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$520.00

    Die Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids vir Graad 3 bevat ’n jaarplan, kwartaalplanne en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit volgende in: weeklikse onderrigplan/wenke/noodsaaklike inligting/rympies/liedjies/stap-vir-stap-lesse vir elke dag/assesseringstake. Volgens die vereistes van die KABV ontwikkel. 

  • .

    Alles-In-Een: Afrikaans Huistaal Gr R; Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    The Nuwe Alles-In-Een Graad R Huistaal Onderwysersgids contains a year plan, four term plans, a possible week schedule and daily 40-week step-by-step teaching plans. The teaching plans include: a weekly teaching plan, tips and essential information like background knowledge, rhymes and songs, complete daily step-by-step lessons and assessment tasks.The Teacher’s Guide has been adapted according to the latest…

  • Alles-in-Een

    Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    The New All-In-One Learn to Read and Write Workbook for Grade 2 has been compiled to the requirements of CAPS and is designed to give learners a head start in learning English Home Language, at home and in class.The activities will strengthen learners’ language knowledge by giving them the opportunity to practise reading, handwriting and writing skills…

  • Alles-in-Een

    Alles-In-Een: Gr1 Leer Lees En Skryf

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    The Leer lees en skryf–werkboek for Grade 1 has been compiled to the requirements of CAPS and is designed to give learners a head start in learning English Home Language, at home and in class.The activities will strengthen learners’ language knowledge by giving them the opportunity to practise reading, handwriting and writing skills at the correct level. Reading lessons are…

  • .

    Alles-In-Een: Handleiding Vir Voorskoolse Aktiwieteite

    Rated 0 out of 5
    N$510.00

    The New All-In-One Manual for Pre-school Activities has been compiled according to the National Curriculum Framework for Children Birth to Four Years to assist caregivers, teachers, teaching practitioners and parents in educating tots, toddlers and children up to five years old. This manual consists of teaching plans compiled for three age groups with daily lesson plans to teach children fun and interactive…

  • Alles-in-Een

    Alles-in-Een: Klankboek Vir Leerders – Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids Gr3

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Vir ouers en onderwysers aanbeveel.

  • .

    Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders Eerste Addisionele Taal Gr 3; Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die Klankboek vir leerders EAT Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Dit bevat die memorandum vir die aktiwiteite in die leerder se…

  • .

    Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders Gr 3, Eerste Addisionele Taal

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining…

  • Alles-in-Een

    Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    The Phonics Book for Learners Home Language has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 3. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and…

  • .

    Alles-In-Een: Leer Lees En Skryf Gr 3 Huistaal

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    The New All-In-One Learn to Read and Write Workbook for Grade 3 has been compiled to the requirements of CAPS and is designed to give learners a head start in learning English Home Language, at home and in class.The activities will strengthen learners’ language knowledge by giving them the opportunity to practise reading, handwriting and writing skills…

  • .

    Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 1; Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$440.00

    Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat•‘n jaarplan•die vier kwartaalplanne•‘n daaglikse rooster en tydskedule vir ‘n week•die weeklikse werkskedules•daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke•wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema•rympies en liedjies vir elke tema•‘n CD met volkleurhulpbronne, werkvelle vir ekstra oefening, stories, resepte en musiek.Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.

  • .

    Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 2; Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$540.01

    Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met ‘n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet…

  • .

    Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 3, Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Die boek bevat 16 temas vir 40 onderrigweke soos “Die ruimte”, “Oor my” en “Rampe”.

  • .

    Alles-In-Een: Onderwysersgids Afrikaans Gr 2 Huistaal

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat â€™n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word en ’n volledige memoranda. Die Onderwysersgids is volgens  die vereistes KABV ontwikkel.Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme…

  • .

    Alles-In-Een: Pret Met Spel Gr 3

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    The Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Workbook for Grade 3 Home Language will encourage children to learn to spell and work with sounds! This workbook comprises almost 50 card, board and movement games with the prescribed sounds as well as sight and spelling words, spelling rules and lists with spelling/sight words. It contains step by step guidelines for the teacher…

  • .

    Alles-In-Een: Pret Met Wiskunde Gr 1

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Maths anxiety can have a debilitating effect on children’s self-confidence and learning potential, and may eventually even limit their choice of career. Instilling basic numeracy skills at an early age and teaching Maths in a way that engages young learners can go a long way to prevent a life-long fear of numbers. To be successful…

End of content

End of content