Showing 1341–1360 of 2876 results

  • .

    Klein Beertjie: Leer Om Te Deel

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met…

  • .

    Klein Beertjie: Vetrou Op God

    Rated 0 out of 5
    N$40.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer…

  • .

    Klein Grillie Spinnekop Inkleur Boek

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Klein Grillie Spinnekop Inkleur Boek

  • .

    Klein Kook En Geniet

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    ‘n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot ‘n verskeidenheid soetgoed.Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto’s. En jy leer ook:hoe…

  • .

    Klein Wit Vissie

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Oulike boek oor kleure vir peuters vanaf 24 maande, met ‘n kind se taalvaardigheid as tema. Klein wit vissie huil. Sy mamma is weg. Hy ontmoet seediere van verskillende kleure: ‘n rooi krap, ’n oranje seester, ’n geel slak, ’n…

  • .

    Klein Wit Vissie Is So Bly

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Kort sinnetjies en eenvoudige woordeskat help om voorsetsels op ’n speelse manier te verken. Klein wit vissie is so bly! Sy mamma kom hom haal! Nou moet hy sy nuwe maats groet: Totsiens, slakkie in die skulp! Totsiens padda op die…

  • Fanie Viljoen

    KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies

    Rated 0 out of 5
    N$65.00

    KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies

  • .

    Kleinwaterman

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het…

  • .

    Kleure Van Die Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Oplaas ‘n nuwe versameling 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Elsa Winckler. En dan ook Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral ‘n uitmuntende verhaal deur wyle George Weideman. As jy daarvan hou om ‘n boks sjokolade op een slag…

  • Julia Donaldson

    Knorrige Kwêvoel

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   “Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo,met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë.” Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word.Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal…

  • .

    Knowing God For Kids

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks   Tweens face many challenges daily—from bullying, peer pressure and making new friends, to maintaining good grades, fitting in and making their parents proud. The good news is, they do not have to overcome these challenges alone—God is with them every step of the…

  • .

    Knowledge Encyclopedia

    Rated 0 out of 5
    N$550.00

    Change the way you see the world, with a groundbreaking visual approach to the wonders of our planet, in this fully updated edition.Explore the universe, from the inside of an atom to black holes, then discover the explosive science behind a fireworks display. This fully updated third edition of Knowledge Encyclopedia will continue to fascinate young readers…

  • Deon Meyer

    Kobra

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar…

  • .

    Koel Eend en Baie Hoede

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…

  • Sale! .

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • Rudi Swanepoel

    Kom Sit Aan

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit die bevrediging van ’n drang, die inneem van ’n hervulling? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as ’n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die…

  • .

    Kom Speel En Leer Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Kom Speel En Leer Bybel

  • .

    KomInPas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Die handleiding is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling…

  • .

    KomInPas Met Afrikaans: Huistaal

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.Afdeling A bevat ’n…

  • Chris Karsten

    Koms Van Die Motman

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis…

End of content

End of content