AIE: Graad R, Vlak 7, Leesboek 1
N$85.00AIE: Graad R, Vlak 7, Leesboek 1
Showing 101–120 of 2876 results
Die Klankboek vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud van taal, klanke, spelreels, die ontwikkeling van die dominante hand en korrekte potloodgreep, met minstens twee tot vier bladsye interaktiewe aktiwiteite per week. Die Leerderboek verskaf aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne…
Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks – die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Huistaal Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind…
Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die NUWE ALLES-IN-EEN-reeks – die werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan leerders uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder se kennis en vordering.•Voldoen aan KABV•Elke…
Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Wiskunde pas aan by die NUWE ALLES-IN-EEN-reeks – die werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Wiskunde Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan leerders uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder se kennis en vordering.•Voldoen aan KABV•Elke…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Wat maak iemand ’n held? Of wat maak hom ’n skurk? Wanneer ons hulle stories lees, sien ons dikwels party mense is soms ’n held en soms ’n skurk.Die opwindende insigte en lewendige illustrasies in Die Aksie-Bybel: Helde en skurke help kinders tussen…
Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees …
Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald…
JyÂ’s kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is Â’n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe…
Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis wat…
End of content
End of content
No products in the cart.