Aksieheld Austin 1, Operasie Sabotasie
N$190.00Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees …

Fanie Viljoen
Fanie Viljoen
Fanie Viljoen
Fanie Viljoen
Chris Karsten
Jaco Jacobs
.
.
.
.
.
.
Anthony Horowitz
.
.
.
.
Willem Krog
.
.