Showing 701–720 of 2876 results

  • .

    Die Onsigbare Kind

    Rated 0 out of 5
    N$65.00

    Die Onsigbare Kind

  • Sonel Combrinck

    Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in ’n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en ’n vyand wat net nie wil…

  • .

    Die Ontwaking Van Winter 1: n Beeldskone Nagmerrie

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar ’n profesie gemaak: ʼn Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoë om haar…

  • Jeanette Stals

    Die Oseaan Tussenin

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe aangehou.   Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britse ryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit…

  • Nelia Engelbrecht

    Die Poort 2: Reisigers

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Die viermanskap Leonardo, Kali, Nomsa en Tara pak die reis deur die onderwater-poort aan. Die groep nuwe Bewakers se Kragte en Magte is nog nie ten volle ontwikkel nie , maar tog oorreed Tara hulle om saam na haar ma te gaan soek. Maar in hulle haas reis daar per ongeluk twee van die Ander…

  • Nelia Engelbrecht

    Die Poort 3: Helers

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    In die derde aflewering van Nelia Engelbrecht se fantasieverhaalreeks Die Poort val nog meer van die legkaartstukke vir die vier Nuweling-Bewakers in plek. Die boek skop opwindend af wanneer Kali-hulle terugreis in tyd en haar Hugenote-voorouers ontmoet. Terug op Bospoort kom die skoolvakansie nader, en Kali moet saam met Leonardo, Tara en Nomsa Italië toe reis terwyl…

  • Nelia Engelbrecht

    Die Poort 4: Krygers

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Kan die jong Bewakers van Bospoort staande bly teen die donker magte van planeet Mitigon? Is hulle kragte en magte sterk genoeg om weerstand te bied teen die bose Chanda-Mundia? In boek vier van die Poort-reeks moet Kali nie net haar vriende lei in die aanslag teen Chanda-Mundia en sy volgelinge nie, maar moet sy ook…

  • .

    Die Prentebybel Vir Kleingoed

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • .

    Die SA Lugbraaier Kookboek 2

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die SA Lugbraaier Kookboek 2

  • Leopold Scholtz

    Die SAW en Cuito Cuanavale

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

     “Dit gebeur dikwels dat ‘n skietoorlog deur ‘n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ‘n openbare…

  • David Walliams

    Die Seun In Die Rok

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Dennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het,…

  • Marieta Nel

    Die Skool Van Rampspoedige Talente

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    ‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die…

  • Helena Hugo

    Die Skuiling

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om ’n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige…

  • .

    Die Spinnebotte Slaan Toe

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit…

  • .

    Die Spioen Kraaie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ‘n saak om aan te werk

  • Susan Cilliers

    Die Stella-Moorde

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    “Maar, Xander, wat het by die koshuis gebeur? Ons weet jy was by die koshuis. Wat het presies gebeur daar? Vertel vir my. Jy kan maar met my gesels, Xander… Praat met my, ou seun, moenie slaap nie. Wat het gebeur by die koshuis? Ek weet jy wil nie daaroor praat nie, maar jy moet….

  • .

    Die Storie Van Die Molletjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop! Hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie…

  • .

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

  • Louisa Holst

    Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

  • Jaco Jacobs

    Die Swakste Restaurant In Die Heelal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…

End of content

End of content