Die Emmerskoplys
N$165.00Die Emmerskoplys
Showing 661–680 of 2876 results
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:• ’n Stamboom.• ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.• ’n…
Theo bly saam met sy ma, sy broer en sy suster reg langs die biblioteek. Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en kattemaai. Maar nie Theo nie. Hy hou van lees. In hierdie pragtig geïllustreerde omnibus verskyn drie lekkerleesstories oor Theo se avonture.
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat ‘n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is…
In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig. Gerugte begin die rondte doen van…
Niemand mag haar sien sonder haar mantel nie.Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ʼn mantel vir elke okkasie.Flambojante, pienk-Gita, vir wanneer sy opspraak wil maak, swart-Gita wanneer sy wil wegraak en laag lê, rooi-Gita wanneer sy uitdagend is, en natuurlik die blinkkant-bo-baadjie as sy voor die familie is. Maar agter die mantels…
In die jare sewentig moet die dienspligluitenant Johan grens toe om ‘n geval van ontgroening te gaan ondersoek. Hy is glad nie gereed daarvoor nie, want hy worstel self om van seun na man te verander te midde van persoonlike trauma, politieke ontnugtering en Die Generaal in die agtergrond, die oom wat die familie oorheers….
Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen ‘n klomp papiere die uitdruk van ‘n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook – in sy woorde –…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het so pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry in ‘n reuse toilet op wiele rond. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ‘n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ’n nuwe skool ’n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele…
Lesers sal met ‘n lusbek aankom na hierdie boek, Die hart van ons huis, waarin Marita van der Vyver vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder ‘n Van Gogh-son verwag – en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier ontluister: dit word ‘n gewone verhaal van gewone mense…
Die koninkryk van Kornukopie was eens op ‘n tyd die gelukkigste in diewereld. Daar was baie goud, ‘n koning met die spoggerigste snor, slagters,bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat,volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog…
Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in…
Die Klein Boek Van : Katastrofiese Kattekwaad
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
End of content
End of content
No products in the cart.