Showing 341–360 of 2876 results

  • Ingrid Mennen

    Ben And The Whales

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Whales played in the ocean below the cliff paths where Ben and Grandpa had often walked. “Mysterious and magnificent creatures,” Grandpa would say. “Flying giants of the sea!” But just before summer things changed: Grandpa stayed in bed . . . days passed. And then Grandpa died. This gentle story about bereavement will strike a…

  • .

    Ben En Die Boelies

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben En Die Boelies

  • .

    Ben En Die Groot Toets

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is…

  • Zuleka Smit

    Ben Gaan Skool Toe

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak ……

  • .

    Ben Goes To School

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Ben Goes To School

  • .

    Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 1

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek. Met prettige voorlesing en saamsing-liedjies! Heerlik voorgelees deur Dulinda Pieters. 

  • .

    Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak ‘n verjaardagkoek, Ouma kry ‘n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!‘n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper.

  • Jaco Jacobs

    Bertie Blikbrein

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…

  • Madelein Rust

    Bessie Se Hangkasbiblioteek

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier. Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een…

  • .

    Best Books FAL Level 6, Reader 2

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books FAL Level 6, Reader 2

  • .

    Best Books Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 2 | Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunsteMart Meij , Beatrix de VilliersBest BooksDie Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se– taalvermoë– ontwikkelingstadium– ervaringswêreld– belangstellingsveld en– humorsin.Die doel van die reeks is…

  • .

    Best Books Gegradeerde Leesreeks HT Vlak 10, Boek 1

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Gegradeerde Leesreeks HT Vlak 10, Boek 1

  • .

    Best Books Gr 3 HT Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Gr 3 HT Gegradeerde Leesreeks

  • .

    Best Books Gr2 HT Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Hierdie leesreeks is in vier vlakke gegradeer, met vier boeke per vlak (’n totaal van 16 boeke per leesjaar of graad). Elkeen van die vlakke is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede. Die Best Books Gegradeerde Leesreeks stel die leerder bekend aan ’n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte…

  • .

    Best Books Level 8, Reader 3

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Level 8, Reader 3

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans Huistaal uiteengesit is, en volg so die stelselmatige progressie van klanke. So help die gegradering om kinders se fonemiese bewustheid te kweek, geskrewe en gesproke taalvaardighede aan…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

End of content

End of content