Why Jesus Came
N$100.00Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks
Showing 2801–2820 of 2876 results
Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks
Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende…
In Olympus, you either have the power to rule…or you are ruled. Achilles Kallis may have been born with nothing, but as a child he vowed he would claw his way into the poisonous city’s inner circle. Now that a coveted role has opened to anyone with the strength to claim it, he and his…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Op ‘n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? ‘n Klein chinchilla gaan kuier graag by Tannie Frieda het is nou in ‘n penarie. Hoe gemaak as daar gevaar is in die lug…
Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe…
Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word meer hartseer en eensaam by die dag! Sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, sien dit raak en beraam ‘n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar!
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Die gelukkige Wikkels vark het tien ballonne net vir homself! Wikkels vark is baie trots op sy tien ballonne. Maar sy vriende wil elkeen een he. Toe hy weer sien, is selfs sy gunstelingballon weg!
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Wikkels Vark kry ‘n verrassingspakkie by ‘n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan ‘n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie…
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Slaaptyd? Nee dankie, nie vir Wikkels Vark nie! Wikkels Vark is niks lus vir gaan slaap nie. Hy dink aan elke moontlike manier om bedtyd net nog ‘n rukkie uit te stel … en selfs in sy drome sit hy nie…
Third and final instalment in a middle-grade fantasy adventure about witches and forbidden magic from a beloved Irish writer. “Ireland’s answer to JK Rowling.” Sunday Independent “One of the best Irish books of all time.” TV3AM “A classic hero in the making.” Parent Talk From twice-winning author of Ireland’s CBI Book of the Year Award In the third book in The Wild…
Diere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere: Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam. Daar is motte wat van trane lewe.Samango-ape is versot op spookasemDaar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.Termiete kweek hulle eie sampioene.Miere is herders van hulle eie bladluistroppies. Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes…
’n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ’n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte….
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Hierdie skreeusnaakse verhaal word vertel vanuit die perspektief van twee grootprater jong seuns. Die seuns dink alle meisies is laf en simpel. Maar wanneer spoke geopper word, sing hulle gou ‘n ander deuntjie! Julle MOET die einde beleef!
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Willem die Wreedaard is geweldig wreed. Hy ontvoer briljante uitvinders en dwing hulle om masjiene te bou waarmee hy sy duiwelswerk kan doen. Maar daar kom ‘n dag waarop hy besef dat hy so wreed is dat niemand van hom hou…
Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013) Sanlam-prys vir Jeuglektuur: silwer (2009) MER-prys vir jeuglektuur (2011) Die humoristiese verhaal van ’n seun wat sy stem in ’n groot gesin en sy voete in ’n deurmekaar wêreld moet vind. Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie….
Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want ‘n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar…
Now you can write your own bestseller!With The Wimpy Kid Do-It-Yourself Book, you’re the author, illustrator, and main character. Filled with loads of interactive pages and plenty of space to write your own life’s story, this book is all you need to create your masterpiece. Whatever you do, make sure you put it someplace safe after…
Diary of a Wimpy Kid: Double Down is the 11th book in the original Diary of a Wimpy Kid series. In an interview, Kinney stated, “After the 10th book, I found myself at a crossroads in my career. I wasn’t sure if I should continue writing Diary of a Wimpy Kid books or go down a different path….
Greg Heffley and his family hit the road for a cross-country camping trip, ready for the adventure of a lifetime. But things take an unexpected turn, and they find themselves stranded at an RV park that’s not exactly a summertime paradise. When the skies open up and the water starts to rise, the Heffleys wonder…
End of content
End of content
No products in the cart.