BB Reading Series, Level 6, Book 3
N$85.00BB Reading Series, Level 6, Book 3
Showing 101–120 of 298 results
BB Reading Seris, Level 5, Reader 3 FAL
BB: Eerste Addisionele Taal, Vlak 5, Leesboek 1
BB: Eerste Addisionele Taal: Vlak 3, Leesboek 3
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 7 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte…
Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 9 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste…
Best Books Gegradeerde Leesreeks HT Vlak 10, Boek 1
Best Books Gr 3 HT Gegradeerde Leesreeks
Hierdie leesreeks is in vier vlakke gegradeer, met vier boeke per vlak (’n totaal van 16 boeke per leesjaar of graad). Elkeen van die vlakke is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede. Die Best Books Gegradeerde Leesreeks stel die leerder bekend aan ’n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte…
Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans Huistaal uiteengesit is, en volg so die stelselmatige progressie van klanke. So help die gegradering om kinders se fonemiese bewustheid te kweek, geskrewe en gesproke taalvaardighede aan…
Solid Foundations Design and Technology Grade 6 aims to introduce Namibian learners to the subject of Design and Technology in a reader-friendly, accessible and interactive manner. This textbook is based on the latest Ministry of Education syllabus for the subject, which aims to give learners both theoretical knowledge and practical skills. The textbook teaches learners…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word….
The English for Life Grade 7 Teacher’s Guide for Home Language has been compiled according to the requirements of CAPS. The Teacher’s Guide supports the teacher’s task by providing: relevant information from the CAPS document. teaching, learning and assessment plans for the year. guides for lesson planning and classroom practice. a formal assessment programme. daily assessment with the activities…
English Handbook and Study Guide is a comprehensive English Reference book, invaluable to teachers, students and as home reference.
End of content
End of content
No products in the cart.