Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders Gr 3, Eerste Addisionele Taal
N$200.00Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining…