My Stand-Up Farm Animals
N$190.00My Stand-Up Farm Animals
Showing 1061–1080 of 1734 results
.
Jaco Jacobs
.Eendag kom ‘n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui
.From the bestselling author of The Garden of Lost Secrets and The House of One Hundred Clocks, A.M. Howell, comes a gripping new adventure filled with buried secrets and dark lies, set against the evocative backdrop of the Edwardian era.MAY, 1910As the blazing Halley’s comet draws close to the earth, Nancy is uprooted to start…
.
.
Jaco JacobsMarnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…
.Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie ’n goue ster wen?.
Cicelia Steyn‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike…
.
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n…
.Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n…
.Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van…
.Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou…
Jaco JacobsIs die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!
.
.
.
.
.End of content
End of content