Kids In The Bible
N$180.00Kids In The Bible
Showing 761–780 of 1734 results
.
.Kieng Pong is die braafste, sterkste dier in die oerwoud. Hy’s ook die stinkste dier. Kan die ander diere uiteindelik vir Kieng Pong oorreed om te gaan bad?
De Wet HugoGretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat…
De Wet HugoMario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe….
.
.
.
.King Mouse finds his authority in question when his subjects find crowns of their own… A mouse comes upon a tiny crown in the grass. The mouse puts the crown on his head, and when a bear walks by and asks if he’s king, the mouse responds “Yes.” The tiny monarch settles into his new…
De Wet HugoJason wil baie graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai ! ‘n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees?…
.Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne, die memoranda en notas vir die onderwyser of ouer.Daar word ook verduidelik hoe om die Nuwe Alles-In-Een se gradeerde leesreeks vir Graad R (leesboek 1 tot 40) te gebruik. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.
.Klapper die klein drakie kan nie sy oë glo nie: Voor hom staan ‘n bok wat eintlik ‘n towenaar is, maar onder ‘n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?
.
.
.
.
.
.
Bob HartmanPLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander…
Bob HartmanPLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees toe Jesus…
.Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks
End of content
End of content
Questions And Answers For The Classroom Gr 7-9
1 × N$260.00
Ben And The Big Game
1 × N$180.00
Dagstukkies Vir Kinders
1 × N$220.00 Subtotal: N$660.00 (incl. VAT)