Showing 121–140 of 889 results

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 10, Goeie Ou Dae

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae  homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wêreld uitgeknip nie. Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 11, Kluitjies Bak

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.   En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.   Sy lewe is ’n riller!   Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 12, Wegkomkans

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 13, Koue Voete

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    ’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.   Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 14, Breekyster

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    ‘n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 15, Diepkant

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    n Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op ’n kampreis, gereed vir ’n grootse avontuur. Maar sake neem ’n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in ’n karavaanpark wat allermins ’n somerparadys is….

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 16, Kolskoot

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.   Die proewe is ’n…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 2, Rodrick Regeer

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 3, Laaste Strooi

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.   Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.   Natuurlik kan Greg maklik…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 4, Hondehok

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.    Greg, ‘n selferkende “binneshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reëls. Maar Greg se ma se idee van ‘n perfekte…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 5, Nare Waarheid

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.  Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus  het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 6, Kamerkoors

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.   Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 7, Drie Is Een Te Veel

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley?    ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 8, Ongeluksvoel

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie. In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of…

  • Jeff Kinney

    Dagboek Wimpy 9, Hardepad

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees… tensy julle die Heffley’s is.   Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se…

  • .

    Dans, Jenna

    Rated 0 out of 5
    N$125.01

    Jenna is versot op dans. Die afgelope paar weke kan sy voel haar dansskoene is amper te klein, maar sy het nie die moed om haar ma vir nuwe skoene te vra nie. As ’n mens se pa oorlede is en jou ma twee werke doen net om kop bo water te hou, is balletklasse…

  • .

    Die 17de Veer

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ’n Storie oor vriendskap, die verlede, vergifnis … en vere.Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is ’n vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa…

  • Jan Vermeulen

    Die 5de Aspoester

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    ’n Donkerkopmeisie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei. “Hoe sal jy voel as ek dieselfde met jóú dogter doen? Haar naam…

  • Theresa Van Baalen

    Die Alfa Van Alfaville

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ‘n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg …Wat volg is…

  • Elizabeth Wasserval

    Die Avontuur Van Anna Atoom

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Anna Atoom woon op ‘n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van ‘n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne…

End of content

End of content