Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
N$190.00Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ‘n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner…