Showing 821–840 of 889 results

  • .

    Vrae En Antwoorde Vir die Klaskamer GR. 4 – 6

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

  • .

    Vrae En Antwoorde: Ons Wereld

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

        Hoe ontstaan berge? Wat is ‘n orkaan? Wat veroorsaak vulkaniese uitbarstings? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou.

  • .

    Vrae En Feite Vir Feitevrate

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!   Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?…

  • Jeff Kinney

    Vreeslike Vriendelike Spookstories

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Gryp ’n flitslig, trek die beddegoed oor jou kop en verdiep jou in Rowley Jefferson se verwronge verbeelding , wat onverwags ook skreeusnaaks is. Jy sal jou vasloop in zombies, vampiere , spoke en veel meer in hierdie komies vreesaanjaende verhale.   Rowley se spookstories sal jou dalk laat lag, maar pasop dalk sal jy…

  • Jeff Kinney

    Vreeslike Vriendlike Avontuur

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Avonture wag! Uit die verbeelding van Rowley Jefferson kom ’n avontuur van epiese afmetings! Sluit aan by Roland en sy beste vriend, Garg die Barbaar, waar hulle die veiligheid van hulle dorpie verlaat en op ’n sending vertrek om Roland se ma uit die kloue van die Hardekwas Heksemeester te red. Gaan ons helde oorleef?…

  • .

    Vriende

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Byna woordlose prenteboek vir jong kinders van 3-6 met kleurvolle monsters wat ware vriende is. Hulle speel, lag en liefkoos mekaar, maar hulle soek ook skoor met mekaar, en maak dan weer vrede. Die dinamiese illustrasies en woorde is deur…

  • Jaco Jacobs

    Vrot Eier

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vrot Eier

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid, Selfbeheersing

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde,…

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Liefde, Geduld, Vriendlikheid

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Vrede, Vreugde, Getrouheid

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • Jaco Jacobs

    Vuil Ferdie, Kieme

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Vuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek; saam met Ouma by ’n kompetisie te dans en om kragte te meet met die nuwe kinderoppasser wat selfs grilleriger as hy is.

  • Hannes Barnard

    Vuur

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wêreld wat…

  • Johan Van Dyk

    Vuurvreter

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit…

  • Ihette Senekal

    Vyf Sekondes Voor Vrydag

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Jana, ‘n aspirantfilmmaker, raak verlief op Alex, die nuwe matriekleerling wat langs hulle intrek. Die verhaal sentreer rondom Jana se coming out. Nes Jana is Alex ook versot op films en lid van die skool se filmklub. By ‘n partytjie ontmoet Jana, Mia se matrieksuster, ‘n universiteitstudent. Jana se passie vir filmmaak help haar om haar ware gevoelens teenoor Alex te wys, en ook…

  • .

    Waar Is Oupa Nou

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n oulike storie. Terwyl Megan en Ouma eendag haar oupa se graf besoek en Megan begin vrae vra, vertel Ouma vir Megan waar…

  • .

    Waar Kom Babas Vandaan

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Waar kom babas vandaan? is ’n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van ’n nuwe lewe.Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God…

  • Jaco Jacobs

    Waldo 1, Weerwolf Met Die Rooi

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige…

  • Jaco Jacobs

    Waldo 2, Draak Met Die Groen

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue…

  • C.J Langenhoven

    Wandelende Geraamte

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees. Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy…

  • .

    Wat n Ramp: Nag Van Die Vliëende Piering

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Henk, Devon en Emmie het nog skaars herstel van hul vorige avontuur – en nou word hul slaperige dorpie deur ruimtewesens oorgeneem! Henk, Devon en Emmie ‘n plan maak om die dorp te red. Jip, al weer.

End of content

End of content