Showing 801–820 of 889 results

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 8

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog…

  • Marieta Nel

    Tyd Is n B**ksem En Ander Belaglik Lekker Tekste

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    ’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!

  • Noreen Nolte

    Uitverkies

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Uitverkies

  • .

    Uitvinders, Planmakers En Ander Slimkoppe Van Suid Afrika

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    In hierdie boek sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water…

  • Theresa Van Baalen

    Vakansiepret 4: Sand, See En Dolfyne

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    ‘n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai – ‘n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde…

  • Fanie Viljoen

    Vampierhokkie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?“OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!”Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar?Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt …

  • .

    Vat 5

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en geliefde stories in: Haasmoles – Jaco Jacobs & Maja Sereda. Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank buite. Maar dan BONS, BONS, BONS iets teen die trappe op. Twee lang ore verskyn…

  • Fanie Viljoen

    Vel Diep

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak ‘n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. ‘n Toevallige ontmoeting in die skadu’s van die landgoed…

  • .

    Vera Die Veaarts en Tophond

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Vera die Veearts – Vera is ‘n veearts. Daar is baie diere om te help! Tophond – Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…

  • Janie Oosthuysen

    Verlore Eiland En Ander Stories

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Ou gunstelinge kry ’n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. * Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef….

  • .

    Vind Uit: Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wat wil jy graag uitvind?Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

  • .

    Vind Uit: Haaie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wat wil jy graag uitvind?Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

  • .

    Vind Uit: Ingenieurswese

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wat wil jy graag uitvind?Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

  • .

    Vind Uit: Robotte

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Vind Uit: Robotte

  • .

    Vind Uit: Wetenskap

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Vind Uit: Wetenskap

  • .

    Vinnige Feite

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Vinnige Feite

  • .

    Vinnige Jakkals en Stadige Slak

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Graad-RVinnige Jakkals en Stadige SlakVinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?

  • Jaco Jacobs

    Virus

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en Â’n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter…

  • Barrie Hough

    Vlerkdans

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In ’n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in ’n skildery in die middel van ’n hoë sprong vasvang: soos ’n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met ’n Goue Sanlam-prys…

  • Julia Donaldson

    Voëlverskrikkertroue

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   n Klein stout seuntjie gooi ‘n goudvis by die toilet af om te kyk wat gebeur. Min weet hy dat hy ‘n ketting van gebeure aan die gang sit wat by hom gaan spook.

End of content

End of content