Showing 781–800 of 889 results

  • .

    Tjoppie En Die Skat

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem.Tjoppie se prettige, kleurvolle…

  • .

    Tjoppie En Die Tweeling

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Flapsie en Flopsie is ‘n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

  • .

    Tjoppie Se Verjaarsdag

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel? Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

  • .

    Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So wat is slymeriger as ‘n seekoeislak, lawaaieriger as ‘n groot gespikkelde kweelvoel, vraatsiger as ‘n vreeslike renspadder, vreesaanjaender as…

  • .

    Toe Meneer Venter Deurskynend Geword Het

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op ‘n dag stel meneer Venter vas dat hy stadig maar seker besig is om deurskynend te word! Geen dokter kan hom help nie en dit word elke dag erger! Meneer Venter se hond Snorrie het geen probleem daarmee dat sy baas al…

  • Maretha Maartins

    Toe Ons In Ghrieshuis Was

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan…

  • .

    Toepa-Toepa Towery

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies – elke vers en illustrasie ‘n kunswerk in eie reg.

  • .

    Tokkelossie Bossie En Ander Dol Gedoentes

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies. Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies…

  • Cressida Cowell

    Towenaars Van Toeka 2, Twee Teen Twee

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hekse maak amok in die woeste woud en daar skuil gevaar agter elke boomstam. Wens is ’n krygermeisie wat ’n kosbare Towerboek besit. Xar is ’n towenaarseun met ’n gevaarlike heksevlek op sy hand. Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die…

  • Cressida Cowell

    Towernaars Van Toeka 1

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie storie gaan oor ‘n jong towenaarseun en ‘n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die storie begin met die ontdekking van ‘n reusagtige swart veer. Is die towenaars en krygers dalk so besig om…

  • Cressida Cowell

    Towernaars Van Toeka 3, Klop Drie Keer

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wens en Xar moet nou soos misdadigers vlug. Almal maak op hulle jag: krygers, towenaars en die ergste van almal: HEKSE … Kan hulle die geheime bestanddele vir die towerspreuk wat van hekse ontslae raak in die hande kry voordat die heksekoning sy…

  • .

    Towerponie En Die Reenboogbollie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ’n Kleurvolle, fantastiese avontuur! Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, ’n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie! ’n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo … maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kleurvolle prenteboek…

  • .

    Trixie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Trixie

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Die eerste drie boeke in die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Trompie, Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie, maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat…

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende Â’n plan om geld in te samel om vir Rooie Â’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur Â’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein…

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 4

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir ‘n bedlêende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin – wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai.

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 5

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil ‘n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel.

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 6

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ‘n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word. Hierdie omnibus bevat nog drie gewilde Trompie-stories.

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 7

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser ‘n poets en Trompie skryf in vir…

End of content

End of content