Showing 61–80 of 889 results

  • .

    Bella Beer: n Liggie Vir Pappa

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa se vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie…

  • .

    Ben En Die Boelies

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben En Die Boelies

  • .

    Ben En Die Groot Toets

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is…

  • Zuleka Smit

    Ben Gaan Skool Toe

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak ……

  • .

    Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 1

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek. Met prettige voorlesing en saamsing-liedjies! Heerlik voorgelees deur Dulinda Pieters. 

  • .

    Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak ‘n verjaardagkoek, Ouma kry ‘n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!‘n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper.

  • Jaco Jacobs

    Bertie Blikbrein

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…

  • .

    Best Books Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 2 | Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunsteMart Meij , Beatrix de VilliersBest BooksDie Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se– taalvermoë– ontwikkelingstadium– ervaringswêreld– belangstellingsveld en– humorsin.Die doel van die reeks is…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Beste Raaiselboek: Speletjies Wat Jou Brin Sal

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Beste Raaiselboek: Speletjies Wat Jou Brin Sal

  • Richard Scarry

    Beste Rympies Ooit

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Richard Scarry is wêreldwyd een van die gewildste illustreerders van kinderboeke. In hierdie versameling verras hy met ’n sprankelende kyk op vyftig klassieke kleuterryme. Daniel Hugo se vertalings van ou bekendes soos “Little Miss Muffet”, “Simple Simon”, “Old Mother Hubbard” en “Georgie Porgie”…

  • Jaco Jacobs

    Beste Toebroodjie

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit! Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir ‘n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy ‘n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie … Geniet ‘n…

  • Jaco Jacobs

    Betsie, Meneer Tier En Die Bou Maan

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ‘n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ‘n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ‘n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer…

  • Joseph Coelho

    Bianca Se Briljante Biblioteek

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om…

  • Marieta Nel

    Blinkertjies In Pa Se Baard

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    ’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n…

End of content

End of content