Sweepslag
N$210.00Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul het ‘n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge- bunk omdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoërskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in ‘n luukse huis vol…