Showing 741–760 of 889 results

  • Lize Roux

    Stalmaats Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ‘n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal…

  • Lize Roux

    Stalmaats Omnibus 4

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp…

  • .

    Ster En Die Skugter Vyf

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ster bly by haar broer en sy vrou op ‘n plaas. Een nag word sy wakker en ‘n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.”Kom verken die wêreld saam met my,” nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op ‘n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike…

  • .

    Sterre Vir Die Donker

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ‘n pil moet drink om die donkerte te keer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwytraak nie. Om nie eers te…

  • .

    Storie Van Die Leeu Wat Nie Kon Skryf Nie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is. En dit is maar selde! So glo die jonge dame, totdat haar ma vir haar vertel van die kieme op ‘n mens se hande … O, gonna! Kieme! Kyk, g’n…

  • .

    Storie Van Sterre En Planete

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Vanaf die vroegste tye verken mense al die aardbol op soek na nuwe plekke om te bewoon, verleidelike skatte, asemrowende vergesigte of die roemryke voorreg om die eerste mens op ’n hoe bergpiek te wees. Hierdie boek vertel die verhale van…

  • .

    Storieland

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Please Note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks to complete   n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat ‘n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies….

  • .

    Stories In Die Wind

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die…

  • .

    Stories Vir Pikkies En Peuters

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Stories Vir Pikkies En Peuters

  • .

    Stout Hond en Nee, Nellie, Nee!

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…

  • .

    Stoutste Klas Op Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste…

  • .

    Stoutste Klas Raak Stouter

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK…

  • .

    Stoutsterte

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In die gat onder die vloer van meneer Grootbroek se eetkamer hoor Pieta van Sterten die eerste keer van Jan van Riebeeck se beplande vertrek na ’n nuwe land. Daar en dan besluit hy: hulle gaan saam. Texel is nie die plek vir koulike muise nie. So klim Pieta en sy vrou, Leentjie, en hul…

  • .

    Strand Toe

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Tommie maak sy ma se kombuiskaste leeg om vir hom die grootste toebroodjie ter wereld te maak. Sal die toebroodjie met die sjokoladesmeer, mosterd, sjokoladevermicelli, rosyntjies, appelkooskonfyt, grondboontjiebotter, ’n lepel soet heuning en bykans d..

  • .

    Sueprhelde Vand Die Savanna

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Sueprhelde Vand Die Savanna

  • .

    Suidooster Draak

    Rated 0 out of 5
    N$135.00

    Storm! Storm! Reën ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. “Kom ons gaan jag Suidoosterdrake,” sê Oupa.‘Pasop, drake. Hier kom ons!’Oupa en sy kleinkind gaan op ‘n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens ‘n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs ‘n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die…

  • Jaco Jacobs

    Superheroes Vlieg Net Saans

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.

  • Jaco Jacobs

    Superskurk

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy…

  • Jaco Jacobs

    Suzie Se Superdoeper Sjampoo

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van…

  • .

    Sweef

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).

End of content

End of content