Showing 721–740 of 889 results

  • .

    Speurder Kwaaiskofski Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski word deur ouens met kaalgeskeerde blou koppe ontvoer, hy vertel hoe sy pad vir…

  • .

    Speurder Kwaaiskofski Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga…

  • Crystal-Donna Roberts

    Speurder Sammi

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ‘n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan ‘n goeie change of scene vir haar wees. Dit sal haar gedagtes afvat van Richfire Arts Academy,…

  • .

    Speurhond Willem En Die Diamantdiewe

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Speurhond Willem En Die Diamantdiewe

  • .

    Speurhond Willem Op Reis

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Speurhond Willem Op Reis

  • .

    Speurhond Willem: Australië

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Speurhond Willem: Australië

  • .

    Speurhond Willem: Skotland

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Speurhond Willem: Skotland

  • .

    Speurhond Willem: Wilddiewe

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam. Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.

  • Fanie Viljoen

    Spring

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak Â’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om Â’n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle…

  • .

    Sproetbessies En Die Skedel In Die Spookmis

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby ‘n kuil waaruit daar snags ‘n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Wie is die geheimsinnige ou wat Andante by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En…

  • .

    Sproetebessies En Die Hart Van Die Swart Roos

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Milan, Andante en Nova gaan na ’n musiekfees om die beroemde popster, Tyrion, te sien optree, maar daar wag ’n groter avontuur . . . Milan beland op die verhoog saam met die Kaalbas Kitare en uit die bloute ontvang hulle ’n uitnodiging om ’n slypskool by te woon by ’n eksklusiewe superster-akademie. Maar daar…

  • .

    Sprokies Vir n Prinsessie

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele ‘n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is. Sowel bekende as minder bekende verhale en legendes word hier oorvertel….

  • .

    Sprokiesperde 1, Vonkel Die Eenhoring

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se sy’s te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op ’n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy…

  • .

    Sprokiesperde 2, Aandster En Die Meermin

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Aandster kry ’n gestrande meermin op ’n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie …

  • .

    Sprokiesperde 3, Krulkop Die Feeperdjie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy’s nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik…

  • .

    Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy … Sy begin in die wye oseaan na ’n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ’n vis-nar help..

  • .

    SSS Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smokkelaars…

  • .

    SSS-Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp,…

  • Lize Roux

    Stalmaats Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan…

  • Lize Roux

    Stalmaats Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ‘n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ‘n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose…

End of content

End of content