Showing 681–700 of 889 results

  • .

    Seerowers 3, Die Seerowers En Die Monster

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Hierdie keer soek hulle na ‘n skat, maar ‘n vioolspeler waarsku hulle teen ‘n monster wat almal wat sy goud wil kom steel, OPVREET … Dit is die derde titel in die gewilde Seerower-reeks! ‘n…

  • .

    Seerowers 4: Kaptein Rufus Rottus

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied ‘n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy ‘n betowerde deuntjie en lei al die kinders…

  • P.G Du Plessies

    Siener In Die Suburbs

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van ‘n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag ‘n laaitie wil hê, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor;…

  • .

    Simon Staan Sy Man

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Simon Staan Sy Man

  • Annerle Barnard

    Sindikaat

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die sestienjarige Paul is verwikkeld in ‘n gevaarlike hofsaak. Dan ontdek hy per abuis ‘n smokkelary en dinge word baie gevaarlik vir hom en sy vriende, Adriaan en Karlien. ‘n Vlugtog deur Botswana en Zimbabwe volg – met die hulp van die voormalige recce Bossie. Die vakansie, wat eintlik ‘n avontuur moet wees, ontaard in…

  • .

    Skadujagter

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    “Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop.Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou?Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise.Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek,…

  • .

    Skool Vir Talente

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom…

  • .

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

  • .

    Skooluitstappie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?

  • Dolf van Niekerk

    Skrik Kom Huis Toe

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit ‘n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat ‘n kind na aan die hart le word aangeraak, soos:…

  • Skuif en Loer: Kleure

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle die vaardighede ontwikkel om kleure te herken en by mekaar te pas!

  • .

    Skuif en Loer: Syfers

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!

  • Jaco Jacobs

    Skwiek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    ’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie … hy…

  • .

    Slaaptydstories Vir Kinders

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie lieflike boek bevat 9 slaapstories wat voor slaaptyd vir kinders gelees kan word. Klassieke sprokies word ingesluit, onder andere Raponsie en Duimelina! 

  • .

    Slakke In Die Ruimte

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Selfs al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy seil tot in ’n groentetuin waar die kwaai tuinier haar met sy graaf optel. Dan vlieg sy deur die lug totdat …

  • .

    Slimkoppies: My Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Slimkoppies: My Liggaam

  • .

    Slimkoppies: Plaasdiere

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Slimkoppies: Plaasdiere

  • Julia Donaldson

    Smooie En Smoue

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op ’n verre planeet ontmoet twee jong ruimtewesens mekaar – en raak dolverlief. Maar Fleur is ’n Smooi en Fanie is ’n Smou. En almal weet Smooie en Smoue kan nie maats wees nie. Wat sal hulle families doen as hulle uitvind wat…

  • Rouxette Meiring

    Snak

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Dit is 2317. Die jong reisigers van ||Hui !Gaeb is op verskillende plekke in Chinafrika vasgevang. Amber en Shivani wag by die Kangogrotte. Kaleb is betower deur ‘n skynbestaan in sy sonstad Aksum. Shaka probeer oorleef op ‘n verlate eiland en in Egipte skei Kara en Mohlomi se paaie ook. Wat beteken die magiese voorwerp…

  • Fanie Viljoen

    Sneeuman-Swem

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    “Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet…

End of content

End of content