Showing 581–600 of 889 results

  • .

    Nina Omnibus: Die Awesome Speurklub

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by…

  • .

    Nog 13 Spookstories

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie…

  • .

    Nog Oulike Stories Vir Kleintjies 2

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories

  • Fanie Viljoen

    Nova Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova – gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens – en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en…

  • .

    O Monster Moenie My Opeet Nie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Alex is ‘n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ‘n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. “Waar is jy, ek soek na jou,” roep sy, “en is jy nou al weer besig om te peusel?…

  • Fanie Viljoen

    Offers Vir Die Vliee

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.

  • .

    Olifant Se Vraag

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir ‘n vergadering. Hierdie jaar het olifant ‘n vraag, ‘n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met ‘n groot prent van ‘n…

  • .

    Om Jou Te Ken

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon… Toe die matriekgroep…

  • .

    Om Teen Treine Te Skree

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as ‘n…

  • .

    Ons Seuntjie Se Eerste Jaar

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.• blaaie…

  • .

    Ontdek Die Menslike Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te…

  • .

    Ontdek Diere

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die…

  • .

    Ontdek In Afrikaans: Boek 3-4

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ‘n prettige manier deur middel van ‘n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ‘n heerlike avontuur om woordeskat…

  • .

    Ontdek In Afrikaans: Boek 9-10

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ‘n prettige manier deur middel van ‘n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ‘n heerlike avontuur om woordeskat…

  • .

    Ontdek Insekte

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, wat  ‘n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water,…

  • .

    Ontdek Oseaan

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas,…

  • .

    Ontdek Planete

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel,…

  • Jaco Jacobs

    Oor n Motorfiets, n Zombiefliek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

  • .

    Oorlewingsgids Vir n Prinses

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    In hierdie boek sal jy die bekendste prinsesse ontmoet en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet.

  • .

    Op Die Maat Van Maya

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Toe Maya en Joe mekaar een aand by ‘n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy…

End of content

End of content