Avontuur Land
N$270.00Please Note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks to complete
Showing 41–60 of 731 results
.Please Note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks to complete
.PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op Â’n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering na vergadering word bele…
.PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit…
.Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n by, pikkewyn, wurm, beer, seekat, kat, skaap en krap terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
.Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met insekte asook diere, soos ‘n lieweheersbesie, koei, muis, jakkals, pandabeer en wasbeer terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
.Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
Jaco JacobsBastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met…
Jaco JacobsBastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou…
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa se vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie…
Zuleka SmitBen hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak ……
.Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak ‘n verjaardagkoek, Ouma kry ‘n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!‘n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper.
Jaco JacobsNico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…
.GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 2 | Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunsteMart Meij , Beatrix de VilliersBest BooksDie Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se– taalvermoë– ontwikkelingstadium– ervaringswêreld– belangstellingsveld en– humorsin.Die doel van die reeks is…
.Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans…
Tienie HollowayPLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Met Die beste kinderverse van Tienie Holloway kan jonk en oud van voor af die vreugde van Tienie Holloway-verse ontdek en in die proses terugkeer na die eenvoud van doodgewone dinge – padkos, pannekoek, pantoffels wat slof, touspring, ’n windpomp, waatlemoen, ’n toktokkie wat klop,…
Fanie ViljoenNadia het ‘n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor…
Jaco Jacobs‘n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ‘n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ‘n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer…
.Bettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oë pot soos ’n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi…
.Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar’s ‘n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir ‘n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle ‘n mini-ontploffing in…
.End of content
End of content
Questions And Answers For The Classroom Gr 7-9
1 × N$260.00 Subtotal: N$260.00 (incl. VAT)