Showing 561–580 of 889 results

  • Jaco Jacobs

    My Ouma Is n Rock-Ster

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…

  • .

    My Slaaptyd Storiebybel

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   ’n Ouer se dae is propvol dinge wat gedoen en onthou moet word. Ná ’n besige dag is ’n mens dankbaar vir enigiets wat die lewe vir jou makliker maak. My slaaptyd-Storiebybel maak die besluit oor wat om met slaaptyd te lees kinderspeletjies….

  • .

    Myne, Myne, Myne Sê Die Ystervark

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Eendag kom ‘n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui

  • .

    n Boelie, n Bangborek En n Bende

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende  gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en…

  • .

    n Bybel-Dagboek Vir Meisies

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   ’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en…

  • .

    N Bybeldagboek Vir Seuns

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   ’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en…

  • Jaco Jacobs

    n Goeie Dag Om Boom Te Klim

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…

  • .

    n Goue Ster vir Kallie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie ’n goue ster wen?.

  • Cicelia Steyn

    n Hart Is Net Atome

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    ‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike…

  • .

    n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n…

  • .

    n Klein Bietjie Magic

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n…

  • .

    n Kwaai Katjie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue om sy eie superkragte te ontdek – Dit is die storie van ‘n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie … daarom is hy…

  • .

    Nag Apie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om ‘n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.

  • .

    Nag Eendjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind – pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om…

  • .

    Nag Hasie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige…

  • .

    Nag Pikkewyntjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou…

  • Jaco Jacobs

    Nagmusiek Sewe Spokerige Stories

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!

  • .

    Neem Gerus

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die wind skep die nota en dit kom op Meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?”

  • Jaco Jacobs

    Net Aliens Eet Spinasie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    ‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende…

  • .

    Net n Bietjie Dapper

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wat wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

End of content

End of content