Showing 541–560 of 889 results

  • .

    Mooihoekbos: Paniek By Die Piekniek

    Rated 0 out of 5
    N$95.00

    Pedro die rateltjie het ‘n blink plan.‘Kom ons gaan hou piekniek.’ Hoera! Wat ‘n wonderlike idee!Die maats is vrolik op bad om in Eenhoring-parkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ‘n gemors! Rommel le oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na ‘n tonnel…Kom, ons moet die bos en sy…

  • .

    Mooiste Sprokies Van Grimm

    Rated 0 out of 5
    N$395.00

    Mooiste Sprokies Van Grimm

  • .

    Mooiste Stories Van Helena Lochner

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    “Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Die Pratende Pot”…

  • Fanie Viljoen

    More As Ons Groot Is

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende…

  • .

    Mosela

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om Rodentia te red. Khova, die magtige Toweruil, het al die regte kenmerke. Daar’s net een probleem: Khova is die irriterendste, mees arrogante dier wat Mosela nog…

  • .

    My Dinosaurus Atlas

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke gelewe het. Maak reg vir…

  • .

    My Eerste Boek Oor Perde En Ponies

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    My Eerste Boek Oor Perde En Ponies

  • .

    My Eerste Jaar

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    My Eerste Tweetalige Woordeboek

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat. Dié boeke is hardeband met volkleur illustrasies. 

  • .

    My Eerste Wilde Eiland Avontuur

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het – ook alleen en sonder hulp. Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was volgens hom aansienlik meer veeleisend, beide fisies en geestelik….

  • .

    My Eerste: Dinge Wat Beweeg

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    My Eerste Dinge Wat Beweeg maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.

  • .

    My Eerste: Vragmotor

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.

  • .

    My Familie n Reis Deur Die Tyd

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

      PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS ‘n Oulike kykboek met illustrasies van Fimo-klei gemaak deur Ann de Bode. Ons reis deur die tyd vanaf die Neanderdalmens tot nou, en sien hoe hulle woon, hulself warm hou, watter troeteldiere hulle aanhou en soveel meer!

  • .

    My Groot Lofkleuter Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    My Groot Lofkleuter Bybel

  • .

    My Groot Lofkleuter Bybel 2

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    My Groot Lofkleuter Bybel 2

  • .

    My Gunsteling Dierestories

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees! 

  • .

    My Gunsteling Slaapstories

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Hierdie boek bevat 5 slaaptydstories wat kinders op ‘n opwindende verbeeldingsreis sal neem. Die stories wat ingesluit is, is Die plaasmuis en die dorpsmuis, Rooikappie, Hansie en Grietjie, Die dors duif en Die bondel stokke. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees! 

  • .

    My Hart Is Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met…

  • .

    My Mooiste Sprokies

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wereld van sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister…

  • Jaco Jacobs

    My Ouma Is n Filmster

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…

End of content

End of content