Showing 521–540 of 889 results

  • Cherie Hill

    Mini Oordenkings Vir Kinders

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   In ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is.Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self…

  • Jaco Jacobs

    Minki 4, Avontuurkamp

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik…

  • Jaco Jacobs

    Minki 5, Maak N Plan

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié…

  • Jaco Jacobs

    Minki 6, Se Boekedag

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om…

  • Jaco Jacobs

    Minki 7: Se Verjaarsdag

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki 7: Se Verjaarsdag

  • Jaco Jacobs

    Minki En Haar Maats: Akwarium

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

  • Jaco Jacobs

    Minki En Haar Maats: Pannekoek

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Dit is ’n koue wintersdag. Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad. Kan Minki aan ’n plan dink om haar boeties besig te hou?

  • Jaco Jacobs

    Minki Se Pretdraf

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki Se Pretdraf

  • Antjie Krog

    Mixtape Van Die Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (‘n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig…

  • .

    Mnr Snor

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Mnr. Snor het ’n ongelooflike weglêsnor. Lang kinders moet onder deur buk. Voëls maak graag nes daarin. Op ’n mooi dag gaan hou hy piekniek – en kry ’n groot probleem met sy snor.

  • David Walliams

    Mnr Stink

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Meneer Stink het gestink. Hy was die ene stank. Sy stank was so erg dat dit jou asem weggeslaan het. Hy was die stinkste superstankstinker wat nog ooit gelewe het. Â’n Superstank is die ergste soort reuk. Â’n Superstank is erger…

  • .

    Moenie Met n Prinses Mors Nie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! ’n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat…

  • .

    Moeps Die Mops

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Moeps is ’n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie ’n deelmaatjie nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne!…

  • .

    Moeps Die Skelm

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Moeps die mopshond is ’n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op ’n dag draai die wiel … of sal ons sê, val die bal…

  • Aaron Blabey

    Moeps Die Ster

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly…

  • Aaron Blabey

    Moeps Die Toeris

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke…

  • .

    Moeps Die Wenner

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik … al kul hy so ‘n bietjie. Op ‘n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk…

  • Jaco Jacobs

    Monster Pizza

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!

  • Fanie Viljoen

    Monster Rugby

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak.Max is groot en…

  • .

    Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot

    Rated 0 out of 5
    N$95.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Boeta wil by sy ouers wat in die bos gaan kuier het, aansluit. Maar dit raak donker en hy kan nie die pad kry nie. Kom help soek, maatjies! Boeta het verdwaal! Snoetjie die vlermuis het ’n plan! Volgende keer sal Boeta versigtiger…

End of content

End of content