Showing 441–460 of 731 results

  • book cover template - 2025-10-01t114902.578. My Ouma Is n FilmsterJaco Jacobs

    My Ouma Is n Filmster

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…

  • book cover template - 2025-10-01t143145.869. My Ouma Is n Rock-SterJaco Jacobs

    My Ouma Is n Rock-Ster

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…

  • book cover template - 2025-07-07t114546.256. My Stem Kan Enige Iets DoenJaco Jacobs

    My Stem Kan Enige Iets Doen

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    My Stem Kan Enige Iets Doen

  • 9781928446156 #1. Myne, Myne, Myne Sê Die Ystervark.

    Myne, Myne, Myne Sê Die Ystervark

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Eendag kom ‘n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui

  • book cover template - 2025-06-10t090622.522. n Bangmaak-Storie.

    n Bangmaak-Storie

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    n Bangmaak-Storie

  • book cover template - 2025-06-12t155038.536. n Bek Vol Tande.

    n Bek Vol Tande

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    n Bek Vol Tande

  • 9780799373967 #1. n Goeie Dag Om Boom Te KlimJaco Jacobs

    n Goeie Dag Om Boom Te Klim

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…

  • 9781928446095 #1. n Goue Ster vir Kallie.

    n Goue Ster vir Kallie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie ’n goue ster wen?.

  • 9780639601632 #1. n Hart Is Net AtomeCicelia Steyn

    n Hart Is Net Atome

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    ‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike…

  • book cover template - 2025-06-12t154442.229. n Hoed Moet n Kop Hê.

    n Hoed Moet n Kop Hê

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    n Hoed Moet n Kop Hê

  • 9781869193911 #1. n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie.

    n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n…

  • 9780639608112 #1. n Klein Bietjie Magic.

    n Klein Bietjie Magic

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n…

  • book cover template - 2025-10-01t121126.249. n Ster In Haar Sak.

    n Ster In Haar Sak

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van…

  • 9780798182287 #1. Nag Pikkewyntjie.

    Nag Pikkewyntjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou…

  • 9781776251698 #1. Nagmusiek Sewe Spokerige StoriesJaco Jacobs

    Nagmusiek Sewe Spokerige Stories

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!

  • 9781485301790 #1. Neem Gerus.

    Neem Gerus

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die wind skep die nota en dit kom op Meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?”

  • book cover template - 2026-02-13t101306.847. Nêrenslaan.

    Nêrenslaan

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Nêrenslaan

  • 9780798182843 #1. Net Aliens Eet SpinasieJaco Jacobs

    Net Aliens Eet Spinasie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende…

  • 9780798180092 #1. Net n Bietjie Dapper.

    Net n Bietjie Dapper

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wat wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

  • book cover template - 2025-02-20t073859.817. Net Nie n Hond Nie.

    Net Nie n Hond Nie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Net Nie n Hond Nie

End of content

End of content