Showing 21–40 of 889 results

  • Marita vd Vyver

    Al Wat Ek Weet

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    JyÂ’s kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is Â’n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe…

  • .

    Albertus Die Jakkalsie: Dag Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ‘n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit ‘n groot verrassing.

  • .

    Albertus Die Jakkalsie: Die Verjaarsdag

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ’n verjaarsdag … sonder ’n koek … sonder geskenke … Hy begin nou wonder … Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!

  • .

    Albertus Die Jakkalsie: Dis Nie Maklik Nie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ’n ouboet te wees nie.

  • .

    Albertus Die Jakkalsie: Wil Nie Slaap Nie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ’n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit ’n groot verrassing.

  • Julia Donaldson

    Amok Op n Besemstok

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • Zelda Bezuidenhout

    Anderkant Die Blou

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Lienke en Dezi se Kalkbaai-vakansie is vol verrassings. By die hotel ontmoet hulle vir Danroy, wat daar vakansiewerk doen. Saam met hom leer ken hulle al die mooiste plekke in die baai. Ook Danroy se “skwad”, en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ‘n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe…

  • Betsie van Niekerk

    Anderkind

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    ‘n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, ‘n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie…

  • Elizabeth Wasserval

    Anna Atoom En Die Digitale Draak

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die…

  • .

    Arrie Raak Weg

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Arrie Raak Weg

  • Jan Vermeulen

    Asem

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    ’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

  • .

    Asterix 3: Die Gote

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hul geliefde druïde te bevry. Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix…

  • .

    Asterix 4: Die Gladiator

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    Asterix 5: Die Feesmaal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in ‘n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat…

  • .

    Asterix 6: Cleopatra

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou….

  • .

    Asterix 7: Die Groot Geveg

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg. Die hoofman…

  • .

    Astro-Akademie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, ‘n skool vir ruimtewesens!

  • .

    Atir En Die Kameelperd

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van ’n kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir, die kameelperd se bewaarder, reis saam met haar tot in Parys, waar sy die eerste kameelperd tot op daardie tydstip is….

  • .

    Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy ’n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat le daar op die bodem van die put …!

  • .

    Avonture Op Die Plaas: Die Vreeslike

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Fanie is nie die beste voelverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere ‘n plan …

End of content

End of content