Showing 221–240 of 889 results

  • .

    Donkerbloed

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar spoor en wat is sy verbintenis met Lilith Rox, die direkteur van Biotron Babas,…

  • Wendy Maarten

    Donkie Se Lang Pad Dorp Toe

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra…

  • Jaco Jacobs

    Draakasem

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Is jy gereed vir ‘n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ‘n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy…

  • .

    Drake Deel Nooit

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Kan ‘n draak leer hoe om te deel? Rissie is ‘n baie soet draak. Sy volg al die reëls in die Reëlboek vir Drake: Sy steel by almal, en wil nie haar skatte met ENIGE IEMAND deel nie! Die ander diere het genoeg gehad. As hulle maar die draakreëls kon verander . . . ‘n…

  • Fanie Viljoen

    Dromers

    Rated 0 out of 5
    N$145.00

    Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk … sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet…

  • .

    Droombos: Reenboogfeetjie Se Ongeluk

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Stompie knipper sy ogies verstom: Reenboogfeetjie kan sowaar sy kan tog vlieg! Maar, o wee, skielik gebeur iets verskriklik! Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom,…

  • Martie Preller

    Droomvangers

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    “Drome kan gevaarlik wees,” het Mandla ‘n week na die aaklige episode met Bill gesê. “Net as ‘n mens toelaat dat hulle jou oorvat,” het Freddie geantwoord. Waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou ‘n entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie … Hierdie lekkerlees-storie vol humor en patos…

  • .

    Een Dag In Julie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Matt háát haar. Kiana, die koningin. Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is. Hy mis sy regte ma. Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa. Hy mis sy eksmeisie. Hy mis hoe alles was voor Kiana. En toe,…

  • .

    Een Miljoen Vlinders

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Een miljoen vlinders is ’n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder. Ten minste ’n miljoen van hulle! Martiens…

  • .

    Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms

  • .

    Eerste Sprokies: Aspoestertjie

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Eerste Sprokies: Aspoestertjie

  • .

    Eerste Sprokies: Die Drie Varkies

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ‘n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ‘n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou…

  • .

    Eerste Sprokies: Jan En Die Boontjierank

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lank gelede was daar ‘n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ‘n huisie gebly het. Op ‘n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sê sy toe vir Jan. By die mark het Jan ‘n skelm slagter ontmoet. “Ek wil julle…

  • .

    Eerste Sprokies: Raponsie

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Eerste Sprokies: Raponsie

  • .

    Eier

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Kort nadat Gideon ‘n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir ‘n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in ‘Hoe om ‘n meisie bang te maak’ en ‘Hoe om ‘n ridder…

  • .

    Eier

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS

  • .

    Ek Hou Van Boeke

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar…

  • .

    Ek Kan Tel

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hierdie telboek, met ’n unieke groot formaat, gebruik soek-en-vind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer.

  • Ek Lees Self, Boekpak 1

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere Ek…

  • Ek Lees Self, Boekpak 2

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou Ek lees self 10…

End of content

End of content