Showing 201–220 of 889 results

  • .

    Die Vyfde Skaap

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    Die Waarheid Oor Visvingers

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie kinderverse is ’n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is ’n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al…

  • .

    Die Ware Avonture: Die Amadidas

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen…

  • .

    Die Ware Avonture: Die Sembadmonster

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense…

  • Louie Giglio

    Die Wonder Van Die Skepping

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    PLEASE TAKE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS.   Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en…

  • Carina Stander

    Die Wonderwese

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die Wonderwese is die tweede boek in die Bergengel-trilogie. Won-der-we-se  1. (van die selfstandige naamwoord oervlerceia [urflærsia]): ’n Ewigheidswese in Gabriëlliese opskrywings. 2. ’n Vrylewende voëltjie wat deur die eeue oorgedra is van Bergengel na Bergengel, maar slegs ’n paar keer in ’n Bergengelbewind van twintig jaar…

  • .

    Die Woud Van Sneeu En Ys

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    “ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou … dis misterieus en mooi.” Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim.

  • GR von Wielligh

    Dierestories 1

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dierestories 1 is die eerste in ‘n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawe kry die verhale ‘n nuwe baadjie met die…

  • GR von Wielligh

    Dierestories 2

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dierestories 2 is die tweede in ‘n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies…

  • GR von Wielligh

    Dierestories 3

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dierestories 3 is die derde in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die verhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades….

  • GR von Wielligh

    Dierestories 4

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vierde boek in G.R. von Wielligh se klassieke versameling eg-Suid-Afrikaanse dierestories. In Dierestories 4 vang Jakkals en Wolf saam vis en hulle bou saam ‘n huis. Ons leer Jakkals en Wolf se seuns ken. Jakkals moet Leeu se siek kind dokter en…

  • .

    Dierestories Vir Kinders

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie lieflike boek bevat 9 dierestories vir voorlees of selflees. Klassieke dierestories word ingesluit, onder andere Die lelike eendjie en Die drie varkies! 

  • .

    Diereverkenners: Lola En Die Singende Orgidee

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lola die ysbeer is op pad na die reenwoud vir ‘n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ‘n beer met ‘n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ‘n pretbelaaide avontuur, en ontdek…

  • Nelia Engelbrecht

    Dieter En Madam Zonobia

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in…

  • .

    Dino Poef n Planeet

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek, maar hulle druk op al die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos by die huis vergeet. Dino begin alles in sig verslind, selfs hulle vuurpyl. Gelukkig kry Dino ‘n poeftastiese plan om hulle weer…

  • Fabi Santiago

    Dis My Boek

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet…

  • .

    Dodelikste Donuts

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak ‘n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor…

  • .

    Dolfie Weerwolfie 1

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis ‘n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar ‘n stert! Hy is … ‘n weerwolf! Toe…

  • .

    Donatello En Volksie

    Rated 0 out of 5
    N$285.00

    Op Oukersaand sit Zoë Zietsman alleen voor haar rekenaar. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op die Matchmate-webwerf inteken. Só ontmoet sy vir “Donatello”, ‘n advokaat wat sy klerekas volgens kleur rangskik en net suiwer Afrikaans praat. Zoë, daarenteen, meng haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga….

  • Fanie Viljoen

    Donker Web

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy…

End of content

End of content