Showing 181–200 of 889 results

  • Marieta Nel

    Die Skool Van Rampspoedige Talente

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    ‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die…

  • .

    Die Spinnebotte Slaan Toe

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit…

  • .

    Die Spioen Kraaie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ‘n saak om aan te werk

  • .

    Die Storie Van Die Molletjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop! Hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie…

  • .

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

  • Jaco Jacobs

    Die Swakste Restaurant In Die Heelal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…

  • .

    Die Towerhelm

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld.

  • .

    Die Trekker-Faktor

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talent-kompetisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompetisies deelneem nie, of kan hulle?

  • Roald Dahl

    Die Twakke

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Die Twakke

  • .

    Die Tydtrein

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Anri het ’n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir ’n kompetisie ingeskryf het nie.

  • Cor Dirks

    Die Uile 10: In Die Stad

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ‘n ondergrondse misdaadnetwerk. En wanneer die moeilikheid hulle na ‘n verlate mynskag lei, raak dinge eers gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorle?

  • Cor Dirks

    Die Uile 12: In Mosambiek

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Noue ontkoming met ‘n haai klink soos genoeg drama vir een vakansie – maar vir die Uile is dit maar die begin van ‘n veel meer spannende episode!

  • Cor Dirks

    Die Uile 13: In Die Gimnasium

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle bevind: die leërgimnasium. Hier is die korporaals en luitenante manne om mee rekening te hou. Sal die Uile al die uitdagings,…

  • Cor Dirks

    Die Uile 14: Vlieg Weer

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die Uile vlieg weer is Â’n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa…

  • Cor Dirks

    Die Uile 4: In Die Wildtuin

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in… Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansieavonture wag vir hulle op ‘n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, ‘n luiperd uit ‘n…

  • Cor Dirks

    Die Uile 7: Langs Die Limpopo

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Vir ‘n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. ‘n Vakansie…

  • Cor Dirks

    Die Uile 8: By Die See

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ‘n boot gesmokkel word? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ‘n rustige vakansie…

  • Cor Dirks

    Die Uile 9: In Die Wapad

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ‘n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op…

  • Nerine Ahlers

    Die Verdwyning Van Seamus Smit

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud.

  • .

    Die Vinnigste Skoene Op Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger…

End of content

End of content