Fiela en Faan en Knibbel
N$80.01Graad-RFiela en Faan en Knibbel!Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Showing 21–40 of 101 results
Graad-RFiela en Faan en Knibbel!Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Hond in ‘n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Jenny wil haar hond Jasper vir die hondeskou inskryf. Sy rig hom af en gee hom ’n bad, maar alles verloop nie volgens plan nie! Sal Jasper iets wen?
Jim wil ‘n vis in sy net vang, maar al wat hy kry is skoene en kouse. Dan is daar nog die meeu wat aanhou pla, ook! Gaan hy ooit ‘n groot vis vang? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Graad RBasjan dink dat daar baie goed is wat hu nie kan doen nie. Maar ander sê hy kan!
n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy vriende wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!
Kieng Pong is die braafste, sterkste dier in die oerwoud. Hy’s ook die stinkste dier. Kan die ander diere uiteindelik vir Kieng Pong oorreed om te gaan bad?
Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…
Krok lees boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees …
Dil droom daarvan om ‘n verskietende ster te sien. Hy wil graag ‘n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie …
Dil sien ‘n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, ‘n boom daarin plant … of salk net loer wat daarin is?
Die son skyn en die lug is blou. Krok en Dil wil gaan peikniek hou. Hulle gaan met Krok se fiets ry. Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om…
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die…
Dil soek ‘n nuwe naam.‘n Naam wat beter by hom pas. Moet hy ‘n langer naam kies? Of ‘n snaakse naam? Of ‘n naam wat lekker klink? Krok het ‘n plan …
Dil voel ‘n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ‘n maklike pasiënt nie … Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.
Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats ‘n skip bou. ‘n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees …
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou …Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis …Hy maak selfs ‘n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het…
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het…
End of content
End of content
No products in the cart.