Showing 1–20 of 101 results

  • .

    Astro-Akademie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, ‘n skool vir ruimtewesens!

  • .

    Best Books Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 2 | Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunsteMart Meij , Beatrix de VilliersBest BooksDie Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se– taalvermoë– ontwikkelingstadium– ervaringswêreld– belangstellingsveld en– humorsin.Die doel van die reeks is…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans…

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Best Books Se Gegradeerde Leesreeks HT

  • .

    Bohaai op die Bus

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    “Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.”

  • .

    Boodskap In n Bottel

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Jak en Henk stuur boodskappe in bottels vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hpu Henk se bottels op om te kom, so Jal gaan kuier vir hom en ontdek dat Henk ‘n geheim het!

  • .

    Buks die Skaaphond

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Buks die skaaphondBuks wil graag sy mammabeindrk deur ‘n goeie skaaphond te wees, maar dis gad nie so maklik now! Die diere hardloop in alle rigtings van hom af weg. Miskien is daar iets anders wat hy goed kan doen?

  • .

    Die Koei se Agterkant

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Die koei se agterkantGerrit wil baie graag die hoofrol van Jan in die skoolkonsert van Jan en die boontjierank he. Maar dinge verloop nie altyd volgens plan nie!

  • .

    Die Spioen Kraaie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ‘n saak om aan te werk

  • .

    Die Towerhelm

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld.

  • .

    Die Trekker-Faktor

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talent-kompetisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompetisies deelneem nie, of kan hulle?

  • .

    Die Tydtrein

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Anri het ’n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir ’n kompetisie ingeskryf het nie.

  • Ek Lees Self, Boekpak 1

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere Ek…

  • Ek Lees Self, Boekpak 2

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou Ek lees self 10…

  • Ek Lees Self, Boekpak 3

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

  • .

    Ek Wens Ek Was n Eenhoring

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Stinkie is ‘n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was ‘n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word.

End of content

End of content