Showing 161–180 of 313 results

  • .

    Lillie Die Heksie Word n Speurder

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met ’n vergrootglas en ’n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk om te doen: om die verlore fiets op te spoor, en om…

  • .

    Lillie Die Heksie, In Die Wilde Weste

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste – plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Lillie en haar Colt die inwoners van Bourbontown kan help om drie geslepe rampokkers ore aan te sit?

  • .

    Lotta Se Lewe 1, Konyne By Dosyne

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling-raasbekboeties. So sy verstaan nie hoekom daar die laaste tyd sulke snaakse goed met haar gebeur nie. By…

  • .

    Lotta Se Lewe 10, Koala Konsternasie

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele…

  • .

    Lotta Se Lewe 11, Slange En Hansworse

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta se klas moet ‘n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh-Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het haar…

  • .

    Lotta Se Lewe 12, Hoe Later, Hoe Kwater

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Vandat Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK gaan kyk het om ons met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by ouma en oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT…

  • .

    Lotta Se Lewe 13, Woef! Woef!

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta is rather excited. This week she and her classmates will be visiting several parents at work. Daddy and his school are among them, too, and just thinking of it makes Lotta break out in a sweat. But fortunately they will also visit the dog-grooming salon run by Leigh-Anne’s mother and the animal shelter, where Lotta’s and Chantelle’s favourite…

  • .

    Lotta Se Lewe 14: Red Die Eekhorings

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta Se Lewe 14: Red Die Eekhorings

  • .

    Lotta Se Lewe 2, Bendes, Swape En Skape

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

  • .

    Lotta Se Lewe 3, Wieg, Wurm, Wieg

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Jippie!Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor…

  • .

    Lotta Se Lewe 4, Haas Uit Die Hoed

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Lotta en Chantelle besluit om ‘n stokperdjie te kry. Iets soos valskermspring, duik saam met haaie of dinosourusse se geraamtes opgrawe. Maar dis te moeilik. Hulle sal eerder beroemd word! Hulle gaan hoofrolle kry in ‘n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wêreld. Solank daardie simpel Berenice en haar…

  • .

    Lotta Se Lewe 5, My Skilpad Uit Sy Dop

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Lotta se klas het ‘n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op ‘n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit…

  • .

    Lotta Se Lewe 6, Vent Of Vriend

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Daar’s ‘n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: “O, la, la!” maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy…

  • .

    Lotta Se Lewe 7, Die Lama Drama

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Lotta se klas gaan op ‘n uitstappie na ‘n veldskool op ‘n eiland. Die plek behoort aan ‘n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs ‘n lama. Maar daar’s ook ‘n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie – veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI…

  • .

    Lotta Se Lewe 8, Die Kattekonsert

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Lotta se beste vriendin Chantelle het ‘n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ‘n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ‘n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ‘n handvol. Lotta probeer…

  • .

    Lotta Se Lewe 9, Kangaroo Se Skoen

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Lotta en haar hele familie gaan vir ‘n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ‘n simpel skattejag tot ‘n vervelige wandelpad deur ‘n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties ‘n lied moet…

  • .

    Luna Skitterster Word Gered

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Luna Skitterster Word Gered

  • .

    Max Die Dapper Gorilla

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike…

  • Jaco Jacobs

    Max Die Mashien

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Hy’s rof en onbeskof … en hy is Zander se persoonlike lyfwag!Zander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte … ROFSTOEIER!Die stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het…

  • Jaco Jacobs

    Middernag Fees

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!

End of content

End of content