Showing 141–160 of 315 results

  • De Wet Hugo

    Kies Jou Avontuur 3

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike…

  • De Wet Hugo

    Kies Jou Avontuur1, Gevaarlikste Speletjie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe….

  • De Wet Hugo

    Kinkels en Keuses: Die Belaglike Bak En Brou Bohaai

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Jason wil baie graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai ! ‘n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees?…

  • .

    Kuifie 3, In Amerika

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

  • .

    Kuifie 4, Die Farao Se Sigbare

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

  • .

    Kuifie 5, Die Blou Lotus

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

  • .

    Lea Lief 1, Avonture By Die Akwarium

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die…

  • .

    Lea Lief 2, Hik Hik Hoera

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats…

  • .

    Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal…

  • .

    Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lea se ma is ‘n veearts en haar pa is ‘n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea het drie probleme. 1. Iets of iemand is besig  om die uile dood te maak. 2. Daar is ‘n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp. 3. Hazel en Nikita…

  • Marieta Nel

    Leesgids: Perseus

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus – ‘n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!

  • .

    Leeu Wat Drukkies Gee En Ander Stories

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespretOntmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende ’n leeu in ’n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet ’n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster…

  • Verna Vels

    Liewe Heksie 1

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    In Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ‘n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.

  • Verna Vels

    Liewe Heksie 7

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red. 

  • Verna Vels

    Liewe Heksie 8

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. 

  • Verna Vels

    Liewe Heksie Omnibus

    Rated 0 out of 5
    N$365.00

    Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.Die stories is ‘n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en ?Liewe Heksie en die rekenaar ?(2001).Vian Oelofsen…

  • .

    Lillie Die Heksie By Die Seerowers

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak ‘n opwindende draai op ‘n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor … maar dan loop sy…

  • .

    Lillie Die Heksie En Die Geheime Stad Atlantis

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Lillie is al vir ’n geruime tyd ’n geheime heksie, maar niks kan haar voorberei op haar verrassende nuwe status nie: geheime ekspert-heksie! Skielik het sy toegang tot die wonderbaarlike Orfeustrap, waarmee sy na plekke kan reis wat sy gedink het net in…

  • .

    Lillie Die Heksie En Die Raaisel Van Die Mummie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Vandat sy ‘n geheime towerboek onder haar bed ontdek het, is niks vir Lillie lekkerder as om heksespronge na interessante plekke te doen nie. Maar soms word haar towery ’n bangmaakspulletjie – byvoorbeeld toe sy haar skielik in ’n Egiptiese farao se grafkelder…

  • .

    Lillie Die Heksie En Die Towerswaard

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Lillie beland in die skatkamer van ’n beleerde kasteel en soos die noodlot dit wil he, het die inwoners dringend haar hulp nodig. Maar die magtige Swart Ridder laat hom deur niemand keer nie. Sal Lillie hom met ’n towerswaard kan oorwin? En…

End of content

End of content