Showing 121–140 of 230 results

  • 9781776250103 #1. Minki 2, Se PajamapartytjieJaco Jacobs

    Minki 2, Se Pajamapartytjie

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het. Maar toe die aand van…

  • 9781776250479 #1. Minki 3, Se SkoolkonsertJaco Jacobs

    Minki 3, Se Skoolkonsert

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar…

  • 9781776250493 #1. Minki 4, AvontuurkampJaco Jacobs

    Minki 4, Avontuurkamp

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik…

  • 9781776251278 #1. Minki 5, Maak N PlanJaco Jacobs

    Minki 5, Maak N Plan

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié…

  • 9781776251254 #1. Minki 6, Se BoekedagJaco Jacobs

    Minki 6, Se Boekedag

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om…

  • 9781779990266 #1. Minki Se PretdrafJaco Jacobs

    Minki Se Pretdraf

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki Se Pretdraf

  • 9781485305576 #1. Mnr StinkDavid Walliams

    Mnr Stink

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Meneer Stink het gestink. Hy was die ene stank. Sy stank was so erg dat dit jou asem weggeslaan het. Hy was die stinkste superstankstinker wat nog ooit gelewe het. Â’n Superstank is die ergste soort reuk. Â’n Superstank is erger…

  • 9780799395730 #1. Monster PizzaJaco Jacobs

    Monster Pizza

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!

  • 9780799377255 #1. Monster RugbyFanie Viljoen

    Monster Rugby

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak.Max is groot en…

  • book cover template - 2025-02-19t104013.878. MosnterhareJaco Jacobs

    Mosnterhare

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Mosnterhare

  • book cover template - 2025-09-22t123322.587. My Gusteling Storie-Bybel.

    My Gusteling Storie-Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    My Gusteling Storie-Bybel

  • 9781776353460 #1. My Hart Is Op Die Plaas.

    My Hart Is Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met…

  • book cover template - 2025-10-01t114902.578. My Ouma Is n FilmsterJaco Jacobs

    My Ouma Is n Filmster

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…

  • book cover template - 2025-10-01t143145.869. My Ouma Is n Rock-SterJaco Jacobs

    My Ouma Is n Rock-Ster

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…

  • 9780799373967 #1. n Goeie Dag Om Boom Te KlimJaco Jacobs

    n Goeie Dag Om Boom Te Klim

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…

  • 9781776251698 #1. Nagmusiek Sewe Spokerige StoriesJaco Jacobs

    Nagmusiek Sewe Spokerige Stories

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!

  • 9780798182843 #1. Net Aliens Eet SpinasieJaco Jacobs

    Net Aliens Eet Spinasie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende…

  • 9780624095347 #1. Nina Omnibus: Die Awesome Speurklub.

    Nina Omnibus: Die Awesome Speurklub

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by…

  • book cover template - 2025-08-28t121819.058. Nuwe Avonture Op Die Plaas.

    Nuwe Avonture Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Nuwe Avonture Op Die Plaas

  • book cover template - 2025-09-23t093539.250. Nuwe Trieks Vir Ou Honde.

    Nuwe Trieks Vir Ou Honde

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ‘n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ‘n stormwaterpyp in ‘n verlate veld. Vasgekeer in ‘n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa…

End of content

End of content