Wurmpastei: Sewe Slymerige Stories
N$100.00Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap?Wat ruik erger as ’n vrot eier?Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie?Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk?Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!