Showing 261–280 of 313 results

  • .

    Speurhond Willem: Wilddiewe

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam. Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.

  • .

    Sproetebessies En Die Hart Van Die Swart Roos

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Milan, Andante en Nova gaan na ’n musiekfees om die beroemde popster, Tyrion, te sien optree, maar daar wag ’n groter avontuur . . . Milan beland op die verhoog saam met die Kaalbas Kitare en uit die bloute ontvang hulle ’n uitnodiging om ’n slypskool by te woon by ’n eksklusiewe superster-akademie. Maar daar…

  • .

    Ster En Die Skugter Vyf

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ster bly by haar broer en sy vrou op ‘n plaas. Een nag word sy wakker en ‘n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.”Kom verken die wêreld saam met my,” nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op ‘n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike…

  • .

    Stories In Die Wind

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die…

  • .

    Stoutste Klas Op Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste…

  • .

    Stoutste Klas Raak Stouter

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK…

  • .

    Stoutsterte

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In die gat onder die vloer van meneer Grootbroek se eetkamer hoor Pieta van Sterten die eerste keer van Jan van Riebeeck se beplande vertrek na ’n nuwe land. Daar en dan besluit hy: hulle gaan saam. Texel is nie die plek vir koulike muise nie. So klim Pieta en sy vrou, Leentjie, en hul…

  • Jaco Jacobs

    Superheroes Vlieg Net Saans

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.

  • Jaco Jacobs

    Superskurk

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy…

  • Jaco Jacobs

    Suzie Se Superdoeper Sjampoo

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van…

  • David Walliams

    Tandeterroris

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak, ’n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat…

  • Cressida Cowell

    Towenaars Van Toeka 2, Twee Teen Twee

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hekse maak amok in die woeste woud en daar skuil gevaar agter elke boomstam. Wens is ’n krygermeisie wat ’n kosbare Towerboek besit. Xar is ’n towenaarseun met ’n gevaarlike heksevlek op sy hand. Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die…

  • Cressida Cowell

    Towernaars Van Toeka 1

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie storie gaan oor ‘n jong towenaarseun en ‘n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die storie begin met die ontdekking van ‘n reusagtige swart veer. Is die towenaars en krygers dalk so besig om…

  • Cressida Cowell

    Towernaars Van Toeka 3, Klop Drie Keer

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wens en Xar moet nou soos misdadigers vlug. Almal maak op hulle jag: krygers, towenaars en die ergste van almal: HEKSE … Kan hulle die geheime bestanddele vir die towerspreuk wat van hekse ontslae raak in die hande kry voordat die heksekoning sy…

  • .

    Trixie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Trixie

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Die eerste drie boeke in die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Trompie, Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie, maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat…

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende Â’n plan om geld in te samel om vir Rooie Â’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur Â’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein…

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 4

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir ‘n bedlêende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin – wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai.

  • Topsy Smith

    Trompie Omnibus 5

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil ‘n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel.

End of content

End of content