Showing 201–220 of 313 results

  • David Walliams

    Ouma Is n Kroek

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   “Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma: Sy het grys hare. Sy het vals tande. Sy druk gebruikte snesies in haar mou op. En … sy’s ’n internasionale juweeldief!”

  • Fanie Viljoen

    Ouma Mollie En Die Mensvreter

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    “Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe…

  • Fanie Viljoen

    Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.

  • .

    Oupa Se Engel

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa geword het. Hy vertel…

  • Maritha Snyman

    Perseus

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Hy kan vlieg.Hy kan planne maak.Hy kan met nare mense se gal werk.Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie.Sy naam is Perseus – ’n superheld van lank gelede.Jy sal mal wees oor sy storie!

  • Fanie Viljoen

    Pieksel

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ’n humeur soos ’n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar…

  • Jan Vermeulen

    Poppie Viool En Die Swartwoud Arende

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is ’n viool wat al lank in die familie is. Van die oomblik dat sy by die kinderhuis aankom, hoor sy die gerugte oor spinnekoppe wat so…

  • .

    Prinses Klara En Die Krokodil

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Prinses Klara se ouers glo ‘n prinses moet skoon en slim en sterk wees. Daarom laat haar oppasser haar drie keer per dag bad. Haar ma lees vir haar vaal, vervelige boeke. En haar pa laat haar elke dag honderde keer touspring. Prinses Klara is siek en sat daarvoor. Sy besluit wat sy nodig het,…

  • Jaco Jacobs

    Prof Fungus 11, Sneeumasjien

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?

  • Jaco Jacobs

    Prof Fungus 13 Onsigbare Skurk

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Jy sal jou oë nie glo nie!Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N. En die beste van als? Dit kan jou…

  • Jaco Jacobs

    Prof Fungus 14 Gekloonde Konyn

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Hoe meer haas … hoe meer moeilikheid!Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks!Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans…

  • Jaco Jacobs

    Prof Fungus12, Monsterformule

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Daar’s ’n monster in die laboratorium … Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk ’n vreemde mengsel … En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf…

  • Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

  • Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories…

  • Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die…

  • Jaco Jacobs

    Riek En Niek 1

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Riek en Niek het ’n plan …’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.Maar dan steel nare Nanja hulle idee.En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak …BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie!Kan Riek en…

  • Jaco Jacobs

    Riek En Niek 2: Allergies Vir Skool

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!Daar is net een probleem.Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.Sy GLIMLAG…

  • Jaco Jacobs

    Riek En Niek: n Draak Op n Skaatsplank

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy…

  • Jaco Jacobs

    Riek En Niek: Superslak

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Spoetniek is nie ’n gewone slak nie. Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook. Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e ……

  • Marc De Bel

    Robbie Ramkat 1, Katskenades

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was vanaf hierdie eerste boek ‘n groot sukses in Nederland en Vlaandere.

End of content

End of content