Showing 181–200 of 313 results

  • Jaco Jacobs

    Minki 4, Avontuurkamp

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik…

  • Jaco Jacobs

    Minki 5, Maak N Plan

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié…

  • Jaco Jacobs

    Minki 6, Se Boekedag

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om…

  • Jaco Jacobs

    Minki Se Pretdraf

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Minki Se Pretdraf

  • David Walliams

    Mnr Stink

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Meneer Stink het gestink. Hy was die ene stank. Sy stank was so erg dat dit jou asem weggeslaan het. Hy was die stinkste superstankstinker wat nog ooit gelewe het. Â’n Superstank is die ergste soort reuk. Â’n Superstank is erger…

  • Jaco Jacobs

    Monster Pizza

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!

  • Fanie Viljoen

    Monster Rugby

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak.Max is groot en…

  • .

    My Eerste Wilde Eiland Avontuur

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het – ook alleen en sonder hulp. Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was volgens hom aansienlik meer veeleisend, beide fisies en geestelik….

  • .

    My Hart Is Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met…

  • Jaco Jacobs

    My Ouma Is n Filmster

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…

  • Jaco Jacobs

    My Ouma Is n Rock-Ster

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…

  • .

    n Boelie, n Bangborek En n Bende

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende  gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en…

  • Jaco Jacobs

    n Goeie Dag Om Boom Te Klim

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…

  • Jaco Jacobs

    Nagmusiek Sewe Spokerige Stories

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!

  • Jaco Jacobs

    Net Aliens Eet Spinasie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    ‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende…

  • .

    Nina Omnibus: Die Awesome Speurklub

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by…

  • .

    Ouma Hester 1, Arnosterfant

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Renosters tel, olifantmis en ‘n lugskip met hittesoekende sensors en ‘n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy ‘n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak?…

  • .

    Ouma Hester 2, Getaway Kar

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar…

  • .

    Ouma Hester 3, Deradnought

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Die Dreadnought is reg vir aksie, ouma Hester se harnaspakke is gelaai met plofbare verrassings en haar yskas kreun onder die smulgoed! Maar wat gaan sy in Kanada maak en nogals by PESBEHEER, PILLE & PREPARATE van alle plekke? Sal Mamma vir Tian en Lisa laat saamgaan? En wat vang die bose dokter Lewendkerwen alles…

  • .

    Ouma Hester 4, Superkomeet

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle…

End of content

End of content