Showing 1–20 of 313 results

  • .

    Af Skop

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Mik vir die doelhok … Jason is ’n goeie sokkerspeler … ’n baie goeie sokkerspeler. Wanneer ’n talentsoeker van Orlando Pirates hom in die park sien speel blyk dit asof hy dalk net die kans gegun sal word om dit uit sy woonstelblok tot in die premierliga te maak. Maar die ander seuns speel al…

  • .

    Agent Snoet

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat … Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat…

  • Fanie Viljoen

    Aksieheld Austin 1, Operasie Sabotasie

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees …

  • Fanie Viljoen

    Aksieheld Austin 2, Nag Van Grille

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald…

  • .

    Asterix 3: Die Gote

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hul geliefde druïde te bevry. Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix…

  • .

    Asterix 4: Die Gladiator

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    Asterix 5: Die Feesmaal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in ‘n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat…

  • .

    Asterix 6: Cleopatra

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou….

  • .

    Asterix 7: Die Groot Geveg

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg. Die hoofman…

  • Elizabeth Wasserman

    Avonture Van Speurhond Willem: Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Willem is oor die wêreld heen beroemd as speurhond. Maar ‘n paar jaar gelede het ‘n sending skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En van daardie dag af is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie omnibus bevat die eerste drie…

  • Elizabeth Wasserman

    Avonture Van Speurhond Willem: Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    ‘n Paar jaar gelede het ‘n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde…

  • Jaco Jacobs

    Bastian Blom 1: Magtige Moerasmonster

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met…

  • Jaco Jacobs

    Bastian Blom 2, Gillende Graamte

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou…

  • Jaco Jacobs

    Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou…

  • Jaco Jacobs

    Bastian Blom: Pratende Portret

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met…

  • Jaco Jacobs

    Bertie Blikbrein

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en…

  • Jaco Jacobs

    Betsie, Meneer Tier En Die Bou Maan

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ‘n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ‘n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ‘n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer…

  • Marieta Nel

    Blinkertjies In Pa Se Baard

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    ’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n…

  • Jaco Jacobs

    Blou Maandag

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas!…

  • Jaco Jacobs

    Boeliebief

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!

End of content

End of content